# started 2014-08-16T12:35:24Z "Die Bybel is die \"heilige boek\" van die Christene. Die woord 'Bybel' stam van die Griekse woord \u03B2\u03B9\u03B2\u03BB\u03B9\u03B1 biblia (boeke), wat 'n meervoud is van \u03B2\u03B9\u03B2\u03BB\u03B9\u03BF\u03BD biblion (wat oorspronklik papirus beteken en later gebruik is as aanduiding van papier, geskrif, boek(rol)). Die Bybel bevat drie verskillende versamelings boeke: Die Ou Testament, ook die Hebreeuse Bybel genoem. Dit is geskryf gedurende die eeue heen en dit bestaan oorspronklik vir die grootste deel in Hebreeus met enkele Aramese paragrawe. (die Tanach is anders georden). Die Apokriewe Boeke, boeke buiten die kanon van Nicea. Die Nuwe Testament, geskryf gedurende die tweede helfte van die eerste eeu na Christus, in moderne Grieks (koin\u00E8-Grieks). In bre\u00EB trekke gaan die Bybel oor hoe God as skepper met die mens in tyd en ruimte omgegaan het, die plek van die mens in verhouding tot die skepping, die skepper en die heelal en inbreek van ewigheid (domein van God) in die tyd (domein van die mens).Dit is die mees verspreide boek in die w\u00EAreld, waar daar in die laat 20ste eeu meer as 20 000 000 kopie\u00EB in omloop was. Dit is uniek in baie opsigte, waarvan vertaling en skrywers net 'n paar is."@af . "Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters:A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook"@af . "Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tale is arga\u00EFes en daar word geglo dat tale in di\u00E9 groepe nader is aan proto-Indo-Europees as enige ander lewende tale. Daar is linguistici wat di\u00E9 samevoeging van die Baltiese en Slawiese tale in een groep betwis."@af . "Die Apostoliese Geloof Sending (A.G.S.) is een van die vele kerke in die Pinksterbediening. Die A.G.S. het ontstaan uit die Azusastraat herlewing van 1905 in die Verenigde State, onder die naam Apostolic Faith Mission (A.F.M.). Hulle glo eerstens in die Bybel en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens n\u00E1 bekering na Christendom gedoop word deur middel van totale onderdompeling en daarna in tale kan begin praat wanneer hulle met die Heilige Gees gedoop word. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar.en:Apostolic Faith Mission of South Africa"@af . "Hier volg 'n lys van Afrikaanse skrywers:A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook"@af . "Afrika is die w\u00EAreld se tweede grootste kontinent (na Asi\u00EB) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km\u00B2 wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense - ongeveer 'n sewende van die w\u00EAreldbevolking."@af . "Australasi\u00EB is die gebied rondom Australi\u00EB, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea, die daaromliggende eilande van Melanesi\u00EB en ook 'n deel van Indonesi\u00EB. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die gebied af te grens van Polinesi\u00EB en Magellanica (die suidoostelike deel van die Stille Oseaan)."@af . "Die Boeddhisme is 'n Dharmiese geloof wat gestig is deur Siddhartha Gautama, beter bekend as die Boeddha.Die Boeddhisme ontken die bestaan van beide die siel oftewel Self, en van 'n persoonlike God. Dit erken wel dat daar wesens bestaan wat langer lewe en magtiger is as die mens, maar glo dat alles verganklik is, selfs die gode. Om op te hou veg teen die verganklikheid en met 'n kalm gemoed daarin op te gaan is nirvana, die hoogste doelwit van die mens.Daar is twee belangrike vertakkings in die Boeddhisme, die Hinayana en die Mahayana."@af . "Breyten Breytenbach (16 September 1939, Bonnievale) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap."@af . "Botswana, amptelik Die Republiek van Botswana (Tswana: Lefatshe la Botswana) is \u2019n land in suider Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Betsjoeanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Dit word begrens deur Suid-Afrika in die suide, Namibi\u00EB in die weste en noord, Zambi\u00EB in die noordooste, en Zimbabwe in die ooste. Die land se ekonomie, nou verbind aan die van Suid-Afrika, word oorheers deur mynbou, veral diamante, beesboerdery en toerisme. Die land is vernoem na sy grootste etniese groep, die Tswana. Die hoofstad is Gaborone."@af . "Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word."@af . "Alice is 'n dorp in die Oos-Kaap, 120 km wes van Oos-Londen, waar die Universiteit van Fort Hare gele\u00EB is."@af . "Asi\u00EB is die w\u00EAreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km\u00B2 wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense - ongeveer 60% van die w\u00EAreldbevolking."@af . "Algebra is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, sowel as ander bewerkings soos magte en magswortels. Die Noorse wiskundige Niels Henrik Abel bewys egter in 1824 dat polinome met graad vyf of ho\u00EBr nie deur eksplisiete formules opgelos kan word nie. Moderne algebra ontwikkel dus sedert die negentiende eeu uit klassieke algebra en fokus eerder op abstrakte algebra\u00EFese strukture as op die oplos van voorgenoemde verhoudings. Algebra word algemeen as die \"taal van wiskunde\" beskryf, alhoewel daardie vae eretitel netsowel die velde van logika of selfs algemene filosofie beskore kon wees."@af . "Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die sesde grootste stad van Suid-Afrika, met 'n oppervlakte van 236 vierkante kilometer en volgens die 2011-sensus 256 185 inwoners. Dit is sedert die jaar 1910 ook sy regterlike hoofstad. Bloemfontein l\u00EA in hart van die Vrystaat se sentrale plato en is een van die min stede met 'n wildtuin in sy sentrum. Die naam van die stad verwys al na 'n fontein met blomme - oorspronklik 'n waterplek van die Boesmans. Bloemfontein staan nog steeds vir sy blommeprag bekend en dra die trotse bynaam \"Rosestad\".Vandag is Bloemfontein 'n moderne stad met wolkekrabbers, winkelsentrums en restourante, met die Sand du Plessis-teater as een van sy kenmerkendste argitektoniese besienswaardighede. Tegelykertyd het Bloemfontein sy kulturele erfenis bewaar, en die stad spog met pragtige historiese geboue soos die Raadsaal, een van die mooiste in Suid-Afrika."@af . "Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan en die interaksies wat hulle met mekaar en hulle omgewing het."@af . "Argitektuur is die kuns en wetenskap om bou-bedrywe te ontwerp, insluitende stede, geboue, binne-huis, landskappe, meubels, voorwerpe, ens. Volgens die eerste oorlewende werke van die onderwerp, word daar van drie grondbeginsels gepraat: skoonheid, vastigheid en bruikbaarheid. Van argitektuur kan gepraat word as die balans en ko\u00F6rdinasie van hierdie drie elemente, waarvan geen een die ander oorheers nie. Argitektuur kan bestudeer word in terme van: Die boustyl dws die manier waarop gebou is in teenstelling met die materiale wat gebruik is. Die samestelling van komponente in terme van hoe die dele aanmekaar gesit is om 'n geheel te vorm. Materiaal wat gebruik is om mee te bou. Die ontwerpskomponente of die dele waaruit die gebou bestaan. Bouvorm wat benut word of die kontoer wat die struktuur aan te toon in terme van 'n definitiewe stel lyne, konfigurasies, profiele ens. Menslike oorlewing vereis strukture wat beskerming, veiligheid en nutwaarde aan die mens bied. Argitektuur gaan egter oor meer as beskerming en veiligheid deurdat dit elke lewensfaset van die mens in terme van ekonomie, filosofie, godsdiens, politiek en sosiale omgang reflekteer vir 'n bepaalde tydvlak. Die geskiedenis van verskeie beskawings word geken deur hulle argitekture te bestudeer. Die oudste vorm van argitektuur is heel moontlik die manier waarop mense grotte benut het as lewensruimte. Die Sumeriese boustyl is een van die oudste argitektuurstyle van die antieke Sumeriese beskawing wat tussen 5000 v.C. tot 2000 v.C. tot stand gebring is."@af . "Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. 'n Belangrike onderdeel van die verlossing is die idee van versoening wat deur Jesus Christus bewerk is tussen God en mens en dit illustreer een van die kern karaktereienskappe van God, naamlik sy genade. Christene glo dat die toestand van die w\u00EAreld duidelik wys dat daar 'n skeiding tussen God en sy skepping bestaan. Die skeiding is veroorsaak deur sonde, oftewel eie belang, onder mense en 'n verlies aan 'n oop verhouding met hulle Skepper. Christene glo dat God as Jesus na mense uitreik sodat die skeiding tussen Hom en die mense verwyder kan word.Die kern geloof van Christene word aangetref in die bekende vers, Johannes 3:16 - \"Want so lief het God die w\u00EAreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00EA.\" Die belangrikste deel van die Christelike geloof is die van redding, wat ook verlossing of wedergeboorte genoem word. Hierdie redding is redding uit en vergifnis van sonde, en ook verlossing van hel. Die Bybel stel dit duidelik dat alle mense as sondaars gebore word, en dat hulle die straf vir hul sonde verdien. Dit is waarom Jesus Christus moes sterf, om die straf van sonde namens ons te neem. Christene glo daarom volgens die Bybel dat verlossing verkry word as God iemand se sonde vergewe en hom aanneem as Sy kind, wanneer die persoon in Christus glo om hom te red en sy sonde erken en bely.Die Christendom is tans die religie met die grootste aantal volgelinge."@af . "Bhisho (Xhosa: \"buffel\", voorheen Bisho) is 'n dorp in Suid-Afrika, en die hoofstad van die Oos-Kaap. Bhisho l\u00EA naby die groot hawestad Oos-Londen, l\u00EA aangrensend aan die dorp King William's Town en val in die Buffalo City Metro. Die provinsiale wetgewer en byna alle staatsdepartemente se provinsiale hoofkantore is in die dorp gevestig."@af . "Die Benue-Kongo-taalgroep is die grootste taalgroep in die Niger-Kongo-taalfamilie.Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem."@af . "Christene glo in die drie-enige God - Vader, Seun en Heilige Gees - Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou \"wedergeboorte\").Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal h\u00EA in Sy koninkryk - en in di\u00E9 opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste.In Suid-Afrika, soos w\u00EAreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie. Die woord \"Christen\" kan manlik of onsydig wees en \"Christin\" verwys na 'n vroulike persoon."@af . "Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 van Bolivi\u00EB afgestaan.Die stad is gele\u00EB aan die Stille Oseaan en is die hawe-afsetpunt vir die kopermyne van La Escondida en Chuquicamata - laasgenoemde is die grootste oppervlakmyn in die w\u00EAreld. Antofagasta is 'n gewilde vakansieoord en beginpunt van die Andes-spoorlyn wat oor die 3 857 ho\u00EB Socoma-bergpas lei en die stad met Salta in Argentin